Aleshia Brevard (9 Desember 1937 – 1 Julie 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bigfoot (1970), The Female Bunch (1971), en Smokey and the Judge (1980), en in die televisiereeks Legends of the Superheroes (1979).

Filmografie Rolprente 1970: Bigfoot 1971: The Female Bunch 1980: Smokey and the Judge 2005: Screaming Queens: The Riot at Compton's Cafeteria

Televisiereekse 1979: Legends of the Superheroes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Transgender mense