Maia Brewton (gebore 30 September 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Back to the Future (1985) en Adventures in Babysitting (1987), en in die televisiereekse Lime Street (1985) en Parker Lewis Can't Lose (1990).
Filmografie Rolprente 1985: Back to the Future 1987: Adventures in Babysitting
Televisiereekse 1985: Lime Street 1990: Parker Lewis Can't Lose
Televisierolprente 1990: A Family for Joe 1990: Sky Trackers
Video's 2009: The History of Coolness: A Look Back at 'Parker Lewis Can't Lose'
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense