Tiffany Brissette (gebore 26 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Heart Like a Wheel (1983) en in die televisiereekse Small Wonder (1985), The Adventures of Teddy Ruxpin (1987), en Equal Justice (1990).
Filmografie Rolprente 1983: Heart Like a Wheel
Televisiereekse 1985: Small Wonder 1987: The Adventures of Teddy Ruxpin 1989: Teen Win, Lose or Draw 1990: Equal Justice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense