Zane Buzby is 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up in Smoke (1978), Americathon (1979), en This Is Spinal Tap (1984), en in die televisiereeks Scorch (1992).
Filmografie Rolprente 1978: Up in Smoke 1979: Americathon 1984: This Is Spinal Tap 1986: Last Resort
Televisiereekse 1992: Scorch
Televisierolprente 1977: Bumpers 1982: All Night Radio 1988: Cadets
Video's 1984: Money Hunt: The Mystery of the Missing Link
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu