Thelma Carpenter (15 Januarie 1922 – 14 Mei 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wiz (1978), The Cotton Club (1984), en New York Stories (1989), en in die televisiereeks Barefoot in the Park (1970).
Filmografie Rolprente 1949: It Happened in Leicester Square 1978: The Wiz 1984: The Cotton Club 1989: New York Stories
Televisiereekse 1949: Sugar Hill Times 1951: Kreisler Bandstand 1970: Barefoot in the Park
Televisierolprente 1972: Call Her Mom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu