Elisabeth Brooks (2 Julie 1951 – 7 September 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Howling (1981), Deep Space (1988), en The Forgotten One (1989), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1981: The Howling 1988: Deep Space 1989: The Forgotten One 1989: Jaded

Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu