FC Ismaning is 'n sokkerklub uit Ismaning in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Die klub is in 1921 gestig met die huidige naam. Die jaar 2000 was die suksesvolste in die klubgeskiedenis: nie net is die Oberliga Beiere die eerste keer gehaal nie, maar die Beierse uitklopbeker is ook die eerste keer gewen, wat aan die klub toegang tot die hoofrondte van die DFB-Pokal gegee het. Die klub het hier in die eerste rondte vasgeval teen BV Borussia Dortmund met 0-4.
Onlangse ligaposisionering 1993-94 (VI) Bezirksliga Bo-Beiere Oos 1ste 1994-95 (VI) Bezirksoberliga Bo-Beiere 4de 1995-96 (VI) Bezirksoberliga Bo-Beiere 2de 1996-97 (V) Landesliga Suid 8ste 1997-98 (V) Landesliga Suid 4de 1998-99 (V) Landesliga Suid 3de 1999-00 (V) Landesliga Suid 1ste 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 8ste 2001-02 (IV) Oberliga Beiere 11de 2002-03 (IV) Oberliga Beiere 3de 2003-04 (IV) Oberliga Beiere 3de 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 3de 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 6de 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 14de 2007-08 (IV) Oberliga Beiere
Eksterne skakels Amptelike klubblad
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV
Ismaning