Annelisa Dora Deborah Weiland is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Hilda van Zyl in die Afrikaanse sepie 7de Laan.

Filmografie Rolprente 1973: Die Sonvreter 1974: Babbelkous 1976: Daar Kom Tant Alie 1979: 'n Plekkie in die son 1979: 40 Days 1980: Skelms 1983: Funny People II 1985: Boetie op Manoeuvres 2017: Meerkat Maantuig 2018: Susters

Televisierolprente 1976: Liesbeth Slaap Uit 1978: Die Koster 1982: Die dame met die kamelias 1982: Sterretjie 1983: Die kersietuin 1983: Hamlet: Prince of Denmark 1984: Juffrou Julia 1984: Drie Susters 1998: Die Vierde Kabinet

Televisiereekse 1976: Dokter, Dokter 1978: Drama Drama 1980: Meulenhof se mense 1981: Ntunzini-Spa 1981: Die Avonture van Joachim Verwey 1986: Señor Smith 1988: Huisjakker 1988: Dot en Kie 1989: Saartjie 1993: Glaskasteel 1994: Torings 1997: Triptiek II 1999: Iemand om lief te hê 2000: 7de Laan 2019: Lui maar op, Belinda 2019: Suidooster

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1949