L'Espresso (ook gespel as l'Espresso en L'espresso) is (naas Panorama) een van Italië se twee groot nuusweekblaaie. Dit word in Rome deur die uitgewery GEDI Gruppo Editoriale uitgegee en het in 2018 volgens Audipress-statistieke sowat 1,2 miljoen lesers per week bereik.GEDI Gruppo Editoriale S.p.A. - Annual Report at December 31, 2018, bl. 16. Besoek op 12 Junie 2019 Die gemiddelde verkoopte sirkulasie in 2017 was 186 167.

L'Espresso het 'n sentristies-linkse politieke oriëntasieeuro | topics European press roundup: L'Espresso. Besoek op 12 Junie 2019 en is in Oktober 1955 in Rome deur Carlo Caracciolo se uitgewery N.E.R. (Nuove Edizioni Romane) en die progressiewe nyweraar Adriano Olivetti geloods.

Verwysings

Kategorie:Nuustydskrifte