Walter Lübcke (22 Augustus 1953 - 2 Junie 2019) was 'n Duitse politikus en lid van die Christen-Demokratiese Unie van Duitsland.

Lübcke is deur die kop geskiet van kort afstand, maar selfmoord is uitgesluit. Hy was hoof van die plaaslike raad van Kassel.

Verwysings

Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Duitse politici