Hierdie artikel handel oor die getal 1, vir ander gebruike, sien 1 (dubbelsinnig).
duimnael|Chinese handsein.
1 (een) is 'n natuurlike getal wat ná nul en vóór twee op die getallelyn lê. Een verteenwoordig 'n enkele item. 'n Mens het gewoonlik één hoof, neus, mond en naeltjie. Die Romeinse skryfwyse is I.
Wiskunde 1 is 'n spesiale getal in wiskunde, omdat enige getal wat met een vermenigvuldig word, daardie selfde getal as antwoord sal hê. 1 word gevolglik die identiteitselement van vermenigvuldiging genoem. 1 het slegs een faktor, naamlik 1 (homself) en is dus nie 'n priemgetal nie. 1 is die eerste getal van die natuurlike getallestelsel.
Lys van basiese berekeninge Vermenigvuldiging1234567891011121314151617181920212223242550100100010000 1 × x| 1| 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 50 | 100 | 1000 | 10000
{|class ="wikitable" style="text-align: center;" |- ! Deling !1 !2 !3 !4 !5 !6 !7 !8 !9 !10 !width = "5px" | !11 !12 !13 !14 !15 !16 !17 !18 !19 !20 |- | 1 ÷ x 1 0.500 0.333 0.250 0.200 0.167 0.143 0.125 0.111 0.100 0.091 0.083 0.077 0.071 0.067 0.062 0.059 0.056 0.053 0.050 x ÷ 1 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Magsverheffing1234567891011121314151617181920 1x 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 x1 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
Rekenaarwetenskap Die getal een is belangrik in rekenaarwetenskap omdat dit, tesame met nul, deel is van die binêre getallestelsel. In masjienkode en sommige programmeertale beteken een "waar". Nul beteken dan "onwaar".
Ander betekenisse In Duitsland en Oostenryk is een die graad vir "baie goed". In Duitsland is een die hoogste uit ses grade, en in Oostenryk is dit die hoogste uit vyf grade. In numerologie is een die simbool vir alles; die skepping en God.
Eksterne skakels
Kategorie:Getalle