Coenraad Grabe (Coenie) de Villiers (op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore) is ’n bekende Afrikaanse komponis en sanger. Hy is as klassieke pianis opgelei, maar het ook 'n kwalifikasie in die mediawese verwerf.
De Villiers het in die 1980's en 1990's hoofsaaklik in Ciprus gewoon voordat hy na Suid-Afrika teruggekeer het. Hy was ook televisieaanbieder van Kwêla op KykNET.
Ateljeealbums Skoppensboer (Mountain Records begin 2003 vrygestel) Die Reisiger Kruispaaie Amper Alleen (Cyprus) Hartland Karoo Nagte (1990) Liefdesversies Ek Wens Hooglied Solo Zen Handgemaak (unplugged)(SAMA Award, Huisgenoot TEMPO Award) Weerlig oor die See (2008) Dekade (2009) Hart van Glas (2011) Emoji Pure Coenie
Verwysings
Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners