duimnael|160px|Koerantstander in Rome duimnael|200px|ANP-redaksie te Rijswijk, Nederland Nuus is wanneer mense oor aktuele gebeurtenisse skryf of praat. Nuus kan in verskillende vorme weergegee word, soos in koerante, tydskrifte, oor die televisie en die radio, ensovoorts.

Nuusberigte kan bestaan uit: Moord, roof en ander kriminele bedrywe Skermutselinge, oorloë en opstande Politiek Natuurrampe Tegnologiese uitvindsels Sport Finansies en markaanwysers Feesvieringe Afsterwes en geboortes Weervoorspelling

Daar bestaan verskeie nuuskanale op satelliettelevisie of kabeltelevisie wat heeldag lank nuus weergee, soos Fox News, CNN, Sky News, Al Jazeera en MSNBC. Daar bestaan ook verskeie nuustydskrifte, soos Time en Newsweek.

Eksterne skakels

Kategorie:Koerante Kategorie:Massamedia Kategorie:Televisie