duimnael|300px|Kaart van Magna Germania in die 2de eeu, wat Silingi insluit
Die Silingers was 'n Oos-Germaanse volk. Hulle het in 'n gebied wat vir eeue as Magna Germania, en later as Silesië beskryf is, gewoon. Die Silinge het hulle naam aan die huidige Silesië gegee.
Kategorie:Geskiedenis van die Germane Kategorie:Vandale