Carly McKillip (gebore 13 Februarie 1989) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Silverman (2001), Hot Rod (2007), en Triple Dog (2010), en in die televisiereeks CardCaptors (2000).

Filmografie Rolprente 2001: Saving Silverman 2007: Hot Rod 2010: Triple Dog

Televisiereekse 1995: The Marshal 2000: CardCaptors 2000: What About Mimi? 2006: Alice, I Think

Televisierolprente 2006: Just a Phase 2010: Christmas in Lake Louise 2013: Coming Home for Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu