Loretta Jafelice is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Babar (1989), Sailor Moon (1995), en Mythic Warriors: Guardians of the Legend (1998).

Filmografie Televisiereekse 1987: Maxie's World 1989: Babar 1995: Sailor Moon 1996: Monster by Mistake 1998: Mythic Warriors: Guardians of the Legend 2002: Max & Ruby 2013: Julius Jr.

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu