Kawennáhere Devery Jacobs (gebore 8 Augustus 1993) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rhymes for Young Ghouls (2013) en in die televisiereekse Cardinal (2017), American Gods (2017), en The Order (2018).

Filmografie Rolprente 2013: Rhymes for Young Ghouls 2016: The Sun at Midnight 2016: The Land of Rock and Gold 2018: The Road Behind Rustic Oracle

Televisiereekse 2008: By the Rapids 2016: Cold 2017: Cardinal 2017: American Gods 2018: The Order

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993