Alaina Huffman (gebore 17 April 1980) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Smallville (2001), Supernatural (2005), Painkiller Jane (2007), en SGU Stargate Universe (2009).
Filmografie Rolprente 2006: Dog Lover's Symphony 2016: Deadly Voltage 2018: The Perfection
Televisiereekse 2001: Smallville 2005: Supernatural 2007: Painkiller Jane 2009: SGU Stargate Universe 2015: The Adventures of Ravi The Nest
Televisierolprente 2016: I Have Your Children 2017: The Perfect Match
Video's 2010: Alaina Huffman 2010: Chatting with the Cast: Shooting on the Destiny
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu