Pascale Hutton (gebore 14 Junie 1979) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chaos (2005) en Fantastic Four (2005), en in die televisiereekse Intelligence (2005) en Sanctuary (2008).

Filmografie Rolprente 2005: Chaos 2005: Fantastic Four 2005: A Simple Curve 2015: The Unspoken

Televisiereekse 2005: Intelligence 2007: Traveler 2008: Sanctuary 2012: Arctic Air 2014: When Calls the Heart

Televisierolprente 2009: Storm in the Heartland 2010: Elopement 2011: Behemoth 2014: Recipe for Love 2016: Summer of Dreams 2017: The Perfect Bride 2018: The Perfect Bride: Wedding Bells 2018: Wedding of Dreams 2018: Hallmark Channel: June Wedding Preview

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu