Amanda Brugel (gebore 24 Maart 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Room (2015) en Suicide Squad (2016), en in die televisiereekse Eyewitness (2016) en The Handmaid's Tale (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Room 2016: Suicide Squad
Televisiereekse 2010: Life Unjarred 2013: Seed 2014: Seed: Webisodes 2016: Eyewitness 2016: Kim's Convenience 2016: You Got Trumped: The First 100 Days 2017: The Handmaid's Tale
Televisierolprente 2003: Beautiful Girl 2007: Untitled David Kohan/Max Mutchnick TV Project 2017: Sometimes the Good Kill
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu