Sara Botsford (gebore 8 April 1951) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse E.N.G. (1989) en Ride (2016).

Filmografie Rolprente 1981: By Design 1982: Murder by Phone 1982: Deadly Eyes 1989: The Gunrunner 1994: Obstruction of Justice 1997: Dead Innocent 2015: River

Televisiereekse 1989: E.N.G. 2008: Sophie 2016: Ride Holly Hobbie

Televisierolprente 1992: Fatal Memories 1994: My Breast 1997: The Arrow 1999: Our Guys: Outrage at Glen Ridge 1999: Ricky Nelson: Original Teen Idol 2015: The Curse of Clara: A Holiday Tale 2016: Anne of Green Gables 2017: L.M. Montgomery's Anne of Green Gables: The Good Stars 2017: L.M. Montgomery's Anne of Green Gables: Fire & Dew

Video's 2004: Tremors 4: The Legend Begins 2004: You're on the Set of 'Tremors 4: The Legend Begins'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu