Paula Brancati (gebore 6 Junie 1989) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Moon Point (2011) en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001), Dark Oracle (2004), en Being Erica (2009).
Filmografie Rolprente 2011: Moon Point 2015: People Hold On 2016: Sadie's Last Days on Earth 2018: Edging
Televisiereekse 1999: Ricky's Room 2001: Degrassi: The Next Generation 2003: The Blobheads 2004: Dark Oracle 2009: Being Erica 2016: Slasher
Televisierolprente 2009: The National Tree 2010: Degrassi Takes Manhattan 2011: Desperately Seeking Santa 2015: It Goes There: Degrassi's Most Talked About Moments
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu