Annie Morgan Briggs (gebore 1988) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Roundabout (2014) en in die televisiereekse Carmilla (2014) en Dark Matter (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Roundabout 2017: The Carmilla Movie Fox, Kitten, Sparrow
Televisiereekse 2014: Carmilla 2015: Dark Matter 2017: Murdoch Mysteries: Beyond Time 2018: Darken: Before the Dark
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988