Nigel Shawn Williams is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Q (2002) en A Dark Truth (2012), en in die televisiereekse The Famous Jett Jackson (1998) en The Jane Show (2004).

Filmografie Rolprente 2002: John Q 2012: A Dark Truth 2017: Brown Girl Begins

Televisiereekse 1998: The Famous Jett Jackson 2004: The Jane Show

Televisierolprente 2001: Jett Jackson: The Movie

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu