Matt Zimmerman (26 Desember 1934 - 9 Junie 2022) was 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderbirds Are GO (1966) en A Man for All Seasons (1966), en in die televisiereekse Thunderbirds (1965) en The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (1981).

Filmografie Rolprente 1966: Thunderbirds Are GO 1966: A Man for All Seasons

Televisiereekse 1965: Thunderbirds 1974: Mr. Big 1981: The Hitchhiker's Guide to the Galaxy

Video's 2007: T. Bag the Reunion Documentary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu