Alex Zahara is 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 13th Warrior (1999), Open Range (2003), Severed (2005), en 2012 (2009).

Filmografie Rolprente 1999: The 13th Warrior 2003: Open Range 2005: Severed 2007: Taming Tammy 2009: 2012 2011: The House 2014: Lonesome Dove Church 2015: Patterson's Wager

Televisiereekse 1997: Roswell Conspiracies: Aliens, Myths & Legends 2007: Mobile Suit Gundam 00 2018: Below the Surface

Televisierolprente 2002: Babylon 5: The Legend of the Rangers: To Live and Die in Starlight 2009: Ice Twisters Shannon Web Series

Video's 2006: Angelica's Pirate 2011: Marley & Me: The Puppy Years

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu