Finn Wolfhard (gebore 23 Desember 2002) is 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent It (2017) en in die televisiereeks Carmen Sandiego (2019).

Filmografie Rolprente 2017: It 2018: Dog Days 2019: The Addams Family 2019: The Goldfinch 2019: The Turning

Televisiereekse 2014: AOL Build 2016: Stranger Things 2019: Carmen Sandiego

Video's 2017: Spendtime Palace: Sonora 2018: Ninja Sex Party: Danny Don't You Know

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002