Hierdie artikel handel oor die Latynse letter H. Vir ander betekenisse sien H (dubbelsinnig).

Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".

Semities H Fenisies H Etruskies H Grieksheta Latyns-Romeins H60px60px60px60px|Roman H

Gebruik as simbool In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.

Skakels

Kategorie:Latynse alfabet