Hierdie artikel handel oor die letter C. Sien C (dubbelsinnig) vir ander gebruike.

C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see".

In Navo se internasionale spellingsalfabet word C uitgespreek met die woord Charlie.

Hebreeuse gimel Feniciese gimel Vroeë Griekse Gamma Vroeë Latynse C Latere Latynse C65px|Hebreeuse gimel65px|Feniciëse gimel55px|Vroeë Griekse Gamma65px|Vroeë Latyn65px|Latere Latynse C

C met skryftekens

Ć, ć Ĉ, ĉ Ç, ç Č, č Ċ, ċ

Kategorie:Latynse alfabet