Hierdie artikel handel oor die Latynse letter P. Vir ander betekenisse sien P (dubbelsinnig).

Die letter P, p is die 16de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word P uitgespreek met die woord "Papa".

Eksterne skakels

Kategorie:Latynse alfabet