Jacob Tremblay (gebore 5 Oktober 2006) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Room (2015), Before I Wake (2016), Wonder (2017), en The Book of Henry (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Room 2016: Before I Wake 2016: Shut In 2016: Burn Your Maps 2017: Wonder 2017: The Book of Henry 2018: The Predator 2018: The Death and Life of John F. Donovan 2019: Good Boys Untitled Lani Pixels Project

Televisiereekse 2017: Pete the Cat

Televisierolprente 2015: The 9th Annual CNN Heroes: An All-Star Tribute 2018: The 39th Annual Young Artist Awards

Video's 2016: Making 'Room'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense