Chris Violette (gebore 29 Mei 1981) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Diary of the Dead (2007) en in die televisiereeks Star Trek: Discovery (2017).
Filmografie Rolprente 2007: Diary of the Dead 2016: Red Windows
Televisiereekse 2005: Power Rangers S.P.D. 2017: Star Trek: Discovery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense