Lyman Ward (gebore 21 Junie 1941) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ferris Bueller's Day Off (1986), Independence Day (1996), Not Another Teen Movie (2001), en Rumor Has It... (2005).
Filmografie Rolprente 1985: Creature 1986: Ferris Bueller's Day Off 1988: Perfect Victims 1988: Milk and Honey 1991: Guilty as Charged 1996: Independence Day 2001: Not Another Teen Movie 2005: Rumor Has It... 2013: Farah Goes Bang
Televisiereekse 1979: Hart to Hart
Televisierolprente 1981: A Girl's Life 1989: Dick Francis: In the Frame
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu