Max Walker (gebore 30 Desember 1986) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I'm Not There. (2007), Brooklyn (2015), en Arrival (2016), en in die televisiereeks 15/Love (2004).

Filmografie Rolprente 2004: L'hôtel de l'avenir 2007: I'm Not There. 2015: Brooklyn 2016: Arrival 2018: Tic

Televisiereekse 2004: 15/Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu