Bethan Wright (gebore 30 Januarie 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breakdown (2016) en Between Two Worlds (2016), en in die televisiereekse Dixi (2014) en The Lodge (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Breakdown 2016: Between Two Worlds
Televisiereekse 2014: Dixi 2016: The Lodge
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu