Jessica Knappett (gebore 28 November 1984) is 'n Engelse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011) en Alan Partridge (2013), en in die televisiereekse Twenty Twelve (2011) en Drifters (2013).
Filmografie Rolprente 2011: The Inbetweeners Movie 2013: Alan Partridge
Televisiereekse 2010: Meet the Parents 2011: Twenty Twelve 2013: Drifters 2015: Taskmaster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu