Grace Mandeville (gebore 24 November 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Sparticle Mystery (2011), The Dog Ate My Homework (2014), en The Fear (2015).

Filmografie Televisiereekse 2011: The Sparticle Mystery 2014: The Dog Ate My Homework 2015: The Fear

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense