Barilla is 'n Italiaanse vervaardiger van graankos. Die onderneming, wat sy setel in Parma het, is die wêreldmarkleier in die pastabedryf. 'n Twintigtal handelsmerke, meestal vir graanprodukte soos brood, koekies en versnaperinge, is in besit van die Barilla Groep.
Kategorie:Italiaanse maatskappye