FV Engers 07 is 'n sokkerklub uit Neuwied in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Engers is 'n stadsdeel van Neuwied en was tot 1970 'n onafhanklike dorp.

Die klub is op 10 Julie 1907 as FC Viktoria Engers gestig. Kort daarna het die klub met FC Roland Engers saamgesmelt en in 1910 met TV 1879 Engers. In 1916 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as FV Engers 07.

Engers se grootste prestasie was om die oorloggeteisterde Gauliga Moselland-Oos in 1941 te haal, destyds die hoogste klas, asook die eersteliga Oberliga Suidwes vir 'n paar seisoene na die Tweede Wêreldoorlog. In die 1950/51-seisoen is daar onder meer met 1. FC Kaiserslautern in 'n ligawedstryd afgereken (1-0).

Onlangse ligaposisionering 1962-63 (II) 2. Oberliga Suidwes 14de 1963-64 (IV) Verbandsliga Rynland 4de 1964-65 (IV) Verbandsliga Rynland 7de 1965-66 (IV) Verbandsliga Rynland 4de 1966-67 (IV) Verbandsliga Rynland 2de 1967-68 (IV) Verbandsliga Rynland 14de 1968-69 (V) Bezirksliga Koblenz-Oos 1ste 1969-70 (IV) Verbandsliga Rynland 10de 1970-71 (IV) Verbandsliga Rynland 12de 1971-72 (IV) Verbandsliga Rynland 9de 1972-73 (IV) Verbandsliga Rynland 11de 1973-74 (IV) Verbandsliga Rynland 16de 1974-75 (V) Bezirksliga Oos 2de 1975-76 (V) Bezirksliga Oos 5de 1976-77 (V) Bezirksliga Oos 16de 1977-78 (VI) Kreisliga A 8ste 1978-79 (VII) Kreisliga A 3de 1979-80 (VII) Kreisliga A 8ste 1980-81 (VII) Kreisliga A 1ste 1981-82 (VI) Bezirksliga Oos 2de 1982-83 (V) Landesliga Noord 4de 1983-84 (V) Landesliga Noord 6de 1984-85 (V) Landesliga Noord 3de 1985-86 (V) Landesliga Noord 2de 1986-87 (V) Landesliga Noord 2de 1987-88 (IV) Verbandsliga Rynland 16de 1988-89 (V) Landesliga Noord 2de 1989-90 (IV) Verbandsliga Rynland 4de 1990-91 (IV) Verbandsliga Rynland 8ste 1991-92 (IV) Verbandsliga Rynland 12de 1992-93 (IV) Verbandsliga Rynland 9de 1993-94 (V) Verbandsliga Rynland 16de 1994-95 (V) Verbandsliga Rynland 12de 1995-96 (V) Verbandsliga Rynland 15de 1996-97 (V) Landesliga Noord 12de 1997-98 (VI) Landesliga Noord 8ste 1998-99 (VI) Landesliga Noord 10de 1999-00 (VI) Landesliga Noord 3de 2000-01 (V) Verbandsliga Rynland 8ste 2001-02 (V) Verbandsliga Rynland 1ste 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 15de 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 11de 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 11de 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 12de 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes

Eksterne skakels Amptelike klubwerf

Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II - SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms

Engers