Nîmes 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 90px|senter Land Koördinate Stigting (Édit d'union) 6de eeu v.C. Oppervlak: - Totaal 161,85 vk km Hoogte bo seevlak 21-215 m Bevolking: - Totaal (2021) 148 104 - Bevolkingsdigtheid 920/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Jean-Paul Fournier (LR) Amptelike webwerf nimes.fr
Nîmes (Frans: [nim], ; Oksitaans: Nimes, [ˈnimes]; Latyn: Nemausus) is 'n stad in die suidooste Frankryk met 'n bevolking van 148 104 (2021). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Gard.
Nîmes lê nie ver van Avignon, Montpellier en Marseille af nie en is bereikbaar via die snelweë A9 en A54 en trein.
Eksterne skakels Amptelike webwerf van Nîmes
Amphitheater of Nîmes Nîmes se toeristewebwerf 'n Kaart en padroetes van Nîmes Foto's
Kategorie:Munisipaliteite in Gard Kategorie:Nedersettings in Nieu-Akwitanië