Neil Stuke (gebore 22 Februarie 1966) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sliding Doors (1998) en in die televisiereeks Game-On (1995).

Filmografie Rolprente 1998: Sliding Doors 1998: Shark Hunt 1999: Dead Bolt Dead 2000: Christie Malry's Own Double-Entry 2000: The Wedding Tackle 2005: Out on a Limb The Middle Man

Televisiereekse 1995: Game-On 1998: Grafters 2001: Office Gossip 2003: Trust 2005: Life and Death in Rome 2009: Reggie Perrin 2011: Silk 2015: Doctor Foster 2018: High & Dry

Televisierolprente 2005: Chopratown 2010: Jane Goodall: Beauty and the Beasts 2012: Fathers Day

Video's 2001: The Dark

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu