Jeremy Swift (gebore 27 Junie 1960) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gosford Park (2001), Oliver Twist (2005), en Boy A (2007).
Filmografie Rolprente 2001: Gosford Park 2005: Oliver Twist 2007: Boy A 2014: Downhill 2018: The Importance of Being Earnest
Televisiereekse 1989: Club X 1997: Blind Men 2002: Foyle's War 2004: The Smoking Room
Televisierolprente 2009: The Antiques Rogue Show 2009: Werewolves: The Dark Survivors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu