Connor Swindells (gebore 19 September 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Keepers (2018) en VS. (2018), en in die televisiereekse Jamestown (2017) en Harlots (2017).
Filmografie Rolprente 2018: Keepers 2018: VS.
Televisiereekse 2017: Jamestown 2017: Harlots 2019: Sex Education
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu