Aaron Swartz is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Entrapment (1999) en Formula 51 (2001), en in die televisiereeks Too Much Sun (2000).

Filmografie Rolprente 1999: Entrapment 2001: Formula 51 2015: Young Hunters: The Beast of Bevendean

Televisiereekse 2000: Too Much Sun

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu