Matt Stokoe (gebore 13 Januarie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Devil's Pass (2013) en in die televisiereekse Misfits (2009), The Village (2013), en Jamestown (2017).
Filmografie Rolprente 2011: Hollow 2013: Devil's Pass
Televisiereekse 2009: Misfits 2013: The Village 2017: Jamestown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu