Hugo Speer (gebore 17 Maart 1968) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Full Monty (1997), The Interpreter (2005), en Nymphomaniac: Vol. I (2013).
Filmografie Rolprente 1994: Mainline Run 1997: The Full Monty 1999: Swing 2001: Barnie et ses petites contrariétés 2005: The Interpreter 2010: Carmen's Kiss 2013: Nymphomaniac: Vol. I
Televisiereekse 1995: McCallum 2000: Hearts and Bones 2006: Sorted 2008: Echo Beach 2011: Bedlam 2012: 999: What's Your Emergency? 2014: The Musketeers 2017: Escape 2019: London Kills
Televisierolprente 1999: Shockers: Ibiza - £99 Return 2002: Green-Eyed Monster 2002: An Angel for May 2003: The Debt 2003: Sons & Lovers 2006: Love Lies Bleeding 2018: Waco Inferno: The Untold Story 2018: Tortured by Mum and Dad? - The Turpin 13
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu