Andrew Stewart-Jones is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente It's Complicated (2009), Mr. Popper's Penguins (2011), en Dead Man Down (2013), en in die televisiereeks Gotham (2014).

Filmografie Rolprente 2009: It's Complicated 2011: Mr. Popper's Penguins 2013: Dead Man Down

Televisiereekse 2014: Gotham

Televisierolprente The Demons of Dorian Gunn

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu