Clive Standen (gebore 22 Julie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Everest (2015) en in die televisiereekse Doctor Who (2005), Robin Hood (2006), en Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2007: Namastey London 2013: Hammer of the Gods 2015: Everest 2018: Patient Zero 2018: In Like Flynn 2018: Vault

Televisiereekse 2005: Doctor Who 2006: Robin Hood 2011: Camelot 2013: Vikings 2015: Vikings: Athelstan's Journal 2017: Taken

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's