Ed Speleers (gebore 7 April 1988) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Alice Through the Looking Glass (2016) en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).

Filmografie Rolprente 2006: Eragon 2011: A Lonely Place to Die 2012: Love Bite 2014: Plastic 2015: Remainder 2015: Howl 2016: Alice Through the Looking Glass 2017: Breathe 2018: For Love or Money 2018: Zoo

Televisiereekse 2008: Echo Beach 2010: Downton Abbey

Televisierolprente 2010: Witchville

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu