Benjamin Smith (gebore 27 Desember 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nowhere Boy (2009) en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Misfits (2009).
Filmografie Rolprente 2009: Nowhere Boy
Televisiereekse 2003: Coming Up 2004: Help! I'm a Teenage Outlaw 2005: Doctor Who 2009: Misfits
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu